Die Boodskap

Eksodus 5:16 Die Boodskap (DB)

Ons en die mense wat die stene maak, kry nie meer strooi vir die werk nie. Maar u verwag dat ons nog net soveel stene moet maak soos voorheen. Die mense wat oor die werk toesig hou, word selfs geslaan. Intussen lê die skuld by u eie mense.”

Eksodus 5

Eksodus 5:11-18