Die Boodskap

Eksodus 40:18 Die Boodskap (DB)

Moses het die tent opgerig deur eers die voetstukke wat onder die panele kom, in posisie te laat plaas. Die panele is daarop gesit en aan mekaar vasgesluit by die koppelpunte en met die dwarslatte wat deur die ringe kom.

Eksodus 40

Eksodus 40:12-28