Die Boodskap

Eksodus 40:15 Die Boodskap (DB)

Gooi op dieselfde manier olie op elkeen van hulle se kop sodat hulle ook my priesters kan wees wat by die tent vir My werk. Wanneer jy hulle vir hulle werk aanstel, sal hulle en hulle nakomelinge vir altyd my priesters wees.”

Eksodus 40

Eksodus 40:10-16