Die Boodskap

Eksodus 39:3 Die Boodskap (DB)

Hulle het goud in dun velle uitgerol en dun repies daaruit gesny. Die goue drade is dan op kunstige manier saam met die blou, pers en bloedrooi wol in die materiaal ingeweef.

Eksodus 39

Eksodus 39:2-5