Die Boodskap

Eksodus 38:4 Die Boodskap (DB)

Hulle het ook ’n rooster van koper vir die altaar gemaak. Dit is aan die boonste helfte van die altaar vasgesit waar dit tot bo by die rand gekom het.

Eksodus 38

Eksodus 38:1-8