Die Boodskap

Eksodus 38:23 Die Boodskap (DB)

Oholiab die seun van Agisamak uit die stam van Dan het hom gehelp. Hy was ’n vakman en ontwerper wat die bekwaamheid gehad het om borduurwerk te doen met blou, pers en bloedrooi wol op linne.

Eksodus 38

Eksodus 38:17-29