Die Boodskap

Eksodus 38:18 Die Boodskap (DB)

Die gordyn by die ingang na die binnehof aan die oostekant, is gemaak van geweefde linne met blou, pers en bloedrooi weefwerk en borduursel. Dit was nege meter lank en, soos die hele afskorting van die binnehof reg rondom, bykans twee meter hoog.

Eksodus 38

Eksodus 38:8-22