Die Boodskap

Eksodus 38:11 Die Boodskap (DB)

Die muur aan die teenoorstaande kant van die binnehof was net so lank en het net soveel regop pale op kopervoetstukke gehad. Die gordyn voor die ingang het ook aan silwerhakies gehang en die regop pale waaraan dit vas was, was ook van silwer.

Eksodus 38

Eksodus 38:9-17