Die Boodskap

Eksodus 38:1 Die Boodskap (DB)

Hulle het vir die tent die altaar gemaak waarop die offers verbrand moes word. Dit is van akasiahout gemaak: twee en ’n half meter breed op die sye en een en ’n half meter hoog.

Eksodus 38

Eksodus 38:1-3