Die Boodskap

Eksodus 37:13-14 Die Boodskap (DB)

Hulle het ook vir die tafel vier goue ringe gemaak waardeur drastokke gesteek kan word. Hulle het die ringe aan die lang sye onder aan die hoeke, net onder die lys vasgesit. Daar kon twee stokke daardeur gesteek word om die tafel te dra.

Eksodus 37

Eksodus 37:9-19