Die Boodskap

Eksodus 35:21 Die Boodskap (DB)

Elkeen wat so gevoel het, het geskenke vir die Here gebring soos hulle self besluit het. Dit was dinge wat gebruik kon word om die tent te bou en te betaal vir alles wat daarvoor gemaak moes word, asook die klere wat vir die diens by die tent gemaak moes word.

Eksodus 35

Eksodus 35:16-25