Die Boodskap

Eksodus 35:2 Die Boodskap (DB)

“Die Here verwag van julle dat julle vir ses dae sal aangaan met die dinge wat julle elke dag doen. Op die sewende dag moet julle daarmee ophou. Uit respek vir die Here moet julle heeltemal uitspan. As iemand op daardie dag aangaan met sy werk, sal hy doodgemaak word.

Eksodus 35

Eksodus 35:1-3