Die Boodskap

Eksodus 35:16 Die Boodskap (DB)

die groot altaar buite waarop die offers verbrand word met sy koperrooster en drahoute en toerusting; die koperbak op sy voetstuk waar die priesters hulleself was;

Eksodus 35

Eksodus 35:12-25