Die Boodskap

Eksodus 34:9 Die Boodskap (DB)

Hy het gevra: “Here, as U dan van my hou, gaan dan tog asseblief saam met ons. Ons is regtig ’n hardkoppige volk. Vergeef tog ons sonde en ons oortreding. Aanvaar ons as u eie volk.”

Eksodus 34

Eksodus 34:2-13