Die Boodskap

Eksodus 34:3 Die Boodskap (DB)

Daar mag nie nog iemand anders saam met jou teen die berg uitklim nie. Daar mag nêrens op die berg enigiemand anders te siene wees nie. Daar mag ook nie enige vee of beeste teen die hang van die berg wei nie.”

Eksodus 34

Eksodus 34:1-6