Die Boodskap

Eksodus 33:8 Die Boodskap (DB)

Wanneer Moses na hierdie tent toe gegaan het, het die hele volk by die ingang van hulle tente gaan staan. Hulle het hom agterna gekyk totdat hy in die tent ingegaan het.

Eksodus 33

Eksodus 33:1-12