Die Boodskap

Eksodus 33:13 Die Boodskap (DB)

As dit dan so is, sê asseblief vir my wat u planne is sodat ek kan weet wat U van my wil hê en ek dit kan doen. Hierdie nasie wat ek moet lei, is immers tog u eie volk.”

Eksodus 33

Eksodus 33:4-16