Die Boodskap

Eksodus 33:11 Die Boodskap (DB)

In die tent het die Here met Moses gepraat soos vriende wat met mekaar sit en gesels. Wanneer Moses na die kamp toe teruggekom het, het sy jong helper, Josua die seun van Nun, by die tent agtergebly. Hy het nie daarvandaan af weggegaan nie.

Eksodus 33

Eksodus 33:3-20