Die Boodskap

Eksodus 33:1 Die Boodskap (DB)

Die Here het vir Moses gesê: “Jy en jou volk wat jy uit Egipte gelei het, moet nou maar verder trek na die land wat Ek vir Abraham, Isak en Jakob beloof het. Ek het hulle immers belowe dat Ek die land vir hulle nakomelinge sal gee.

Eksodus 33

Eksodus 33:1-4