Die Boodskap

Eksodus 32:6 Die Boodskap (DB)

Vroeg die volgende oggend het hulle toe offers op die altaar begin verbrand en offers begin slag wat vrede moet bring. Later het hulle begin eet en drink. Dit het naderhand in ’n uitspattigheid ontaard.

Eksodus 32

Eksodus 32:1-10