Die Boodskap

Eksodus 32:34 Die Boodskap (DB)

Gaan nou terug en gaan lei die volk na die plek toe wat Ek met jou afgespreek het. My hemelse boodskapper sal saam met jou daarnatoe gaan. Ek sal nog deeglik met die volk afreken oor die oortreding wat hulle begaan het.”

Eksodus 32

Eksodus 32:27-35