Die Boodskap

Eksodus 32:30 Die Boodskap (DB)

Die volgende dag het Moses vir die volk wat oor was, gesê: “Julle het ’n vreeslike sonde gedoen. Ek gaan nou dadelik weer opklim na die Here toe. Miskien kry ek dit reg dat Hy julle vergewe vir wat julle aangevang het.”

Eksodus 32

Eksodus 32:25-31