Die Boodskap

Eksodus 32:27 Die Boodskap (DB)

Hy het vir hulle gesê: “Die Here, die God van Israel, sê: ‘Vat jou swaard en gaan maak deur die hele kamp elkeen voor die voet dood, of dit nou jou broer, vriend of familielid is, maak nie saak nie.’”

Eksodus 32

Eksodus 32:18-31