Die Boodskap

Eksodus 32:13 Die Boodskap (DB)

Dink ’n bietjie aan u kinders Abraham, Isak en Israel. U het mos plegtig vir hulle belowe dat U hulle nakomelinge so baie sal laat word soos die sterre in die lug. U het beloof dat U die land as ’n ewige erfdeel aan hulle nageslag sal gee.”

Eksodus 32

Eksodus 32:9-23