Die Boodskap

Eksodus 31:6 Die Boodskap (DB)

Ek het ook Oholiab die seun van Agisamak uit die stam van Dan gekies om saam met hom te werk.“Ek het aan verskillende mans wat fluks is met hulle hande die vaardigheid gegee om die tent te maak soos Ek vir jou beduie het.

Eksodus 31

Eksodus 31:5-12