Die Boodskap

Eksodus 31:17 Die Boodskap (DB)

Dis vir altyd ’n teken dat daar ’n ooreenkoms tussen My en Israel is. Die Here het die hemel en die aarde in ses dae gemaak. Hy het op die sewende dag opgehou om weer asem te skep en uit te rus.”

Eksodus 31

Eksodus 31:16-18