Die Boodskap

Eksodus 30:8 Die Boodskap (DB)

Ook wanneer hy teen die aand se kant die lampe kom aansteek, moet hy wierook daarop brand. Daar moet deur die jare altyd wierook voor die Here gebrand word.

Eksodus 30

Eksodus 30:7-9