Die Boodskap

Eksodus 30:12 Die Boodskap (DB)

“Wanneer jy die Israeliete tel, moet elkeen wat klaar getel is, belasting betaal. As hy dit nie doen nie, kan ’n ramp hom miskien tref.

Eksodus 30

Eksodus 30:11-13