Die Boodskap

Eksodus 3:2 Die Boodskap (DB)

Daar het hy ’n man gesien wat van God uit die hemel kom. Die man het binne-in ’n vuurvlam gestaan wat lyk of dit in ’n doringbos brand. Alhoewel dit gelyk het of die bos besig was om af te brand, het dit glad nie uitgebrand nie.

Eksodus 3

Eksodus 3:1-4