Die Boodskap

Eksodus 29:5 Die Boodskap (DB)

Vat die klere wat jy vir Aäron laat maak het en laat hy die hemp aantrek, die deel oorgooi wat oor sy skouers kom, die deel omhang wat daar bo-oor kom, en die sak voor sy bors hang. Hy moet dan die deel wat van sy skouers af hang, met die gordel vastrek.

Eksodus 29

Eksodus 29:1-8