Die Boodskap

Eksodus 29:37 Die Boodskap (DB)

Vir sewe dae moet jy elke dag offers by die altaar bring om vrede te bring tussen julle en God. Dra die altaar aan die Here op. Die altaar sal dan aan God alleen gewy wees. Enigeen wat dan daaraan raak, sal ook aan God gewy moet word.

Eksodus 29

Eksodus 29:29-46