Die Boodskap

Eksodus 29:33 Die Boodskap (DB)

Net hulle mag van die offer eet wat gebruik is vir hulle sonde toe hulle in hulle dienswerk aangestel en aan God opgedra is. Iemand wat nie ook by die tent werk nie, mag glad nie daarvan eet nie. Hy is nie vir die werk van God afgesonder nie.

Eksodus 29

Eksodus 29:26-36