Die Boodskap

Eksodus 29:14 Die Boodskap (DB)

Die bul se vleis, sy vel en sy pensmis moet jy buite die kamp met vuur gaan verbrand. Dit is die eerste offer. Dit is ’n offer vir die sonde van die priesters.”

Eksodus 29

Eksodus 29:6-18