Die Boodskap

Eksodus 27:3 Die Boodskap (DB)

Die gereedskap wat by die altaar gebruik word, moet ook alles van koper gemaak word. Die gereedskap is die panne waarin die as uitgekrap word, die skoppe, die komme, die vurke en die panne waarin die vuurkole geskep word.

Eksodus 27

Eksodus 27:1-8