Die Boodskap

Eksodus 27:17 Die Boodskap (DB)

Al die regop pale wat reg rondom die binnehof gebruik word, moet met silwergordynstokke aan mekaar verbind word. Die stokke moet silwerhakies hê waaraan die linnemure opgehang kan word. Elke paal staan op sy eie kopervoetstuk.

Eksodus 27

Eksodus 27:6-21