Die Boodskap

Eksodus 27:10 Die Boodskap (DB)

Die materiaal moet aan hakies en horisontale gordynstokke van silwer hang. Die gordynstokke is vas bo-op regop pale. Daar is twintig pale en elkeen staan op ’n kopervoetstuk.

Eksodus 27

Eksodus 27:3-21