Die Boodskap

Eksodus 27:1 Die Boodskap (DB)

“Jy moet ’n staander van akasiahout maak waarop die offers by die tent gebring kan word. Dit word die altaar genoem. Dit moet vierkantig wees: twee en ’n half meter breed aan elke kant en een en ’n half meter hoog.

Eksodus 27

Eksodus 27:1-2