Die Boodskap

Eksodus 26:4-5 Die Boodskap (DB)

Jy moet blou lussies al om die buitekant van elkeen van die twee stelle vaswerk. Daar moet dus 50 lussies wees wat presies teenoor mekaar is wanneer die twee stelle op mekaar gepas word.

Eksodus 26

Eksodus 26:1-9