Die Boodskap

Eksodus 26:31 Die Boodskap (DB)

“Jy moet ook ’n gordyn maak om die tent in twee te verdeel. Dit moet van geweefde linne wees waarin blou, pers en bloedrooi draad kunstig ingeweef is en waarop figure met vlerke geborduur is.

Eksodus 26

Eksodus 26:20-21-37