Die Boodskap

Eksodus 25:29 Die Boodskap (DB)

Maak ook skottels en bakke waarin die geurige wierook kan brand. Maak ook houers en bakke van suiwer goud om vir die offers van wyn en olie te gebruik.

Eksodus 25

Eksodus 25:26-39