Die Boodskap

Eksodus 25:12 Die Boodskap (DB)

Jy moet vier goue ringe maak waardeur drastokke gesteek kan word. Die ringe moet aan die onderste vier hoeke aan die lang kant van die ark vasgesit word. Daar moet dus twee stelle ringe aan die voorkant en twee aan die agterkant wees.

Eksodus 25

Eksodus 25:7-17