Die Boodskap

Eksodus 24:8 Die Boodskap (DB)

Moses het van die bloed in die bakke oor die volk gesprinkel terwyl hy sê: “In ooreenstemming met die reëls wat ek vir julle voorgelees het, sluit die Here nou met hierdie bloed formeel ’n ooreenkoms met julle.”

Eksodus 24

Eksodus 24:3-11