Die Boodskap

Eksodus 24:12 Die Boodskap (DB)

Die Here het vir Moses gesê: “Klim verder teen die berg uit na My toe. Wanneer jy hier is, sal Ek vir jou plat klippe gee waarop Ek al die reëls en regulasies neergeskryf het wat jy vir die volk moet gee.”

Eksodus 24

Eksodus 24:9-18