Die Boodskap

Eksodus 24:10 Die Boodskap (DB)

Hulle het die God van Israel met hulle eie oë gesien. Hy het op iets gestaan wat soos ’n vloer lyk wat met saffiersteen uitgelê is. Dit was so helder soos die blou lug.

Eksodus 24

Eksodus 24:8-13