Die Boodskap

Eksodus 23:5 Die Boodskap (DB)

As jy ’n donkie sien wat onder sy vrag gaan lê het omdat dit vir hom te swaar was, moet jy dit nie net so laat lê nie. Gaan help sy eienaar om die donkie weer op sy voete te kry, al weet jy dis iemand wat nie van jou hou nie.

Eksodus 23

Eksodus 23:1-6