Die Boodskap

Eksodus 23:30 Die Boodskap (DB)

Ek sal hulle bietjie vir bietjie voor jou laat padgee soos jou getalle al meer word en jy al meer plek nodig het om te bly, totdat jy uiteindelik die hele land kan oorneem.

Eksodus 23

Eksodus 23:22-32