Die Boodskap

Eksodus 22:9 Die Boodskap (DB)

“As twee mense aan die stry raak oor wie se bees dit is, of donkie of skaap of klere of goed wat weggeraak het en weer teruggekry is, moet hulle na God se plek toe gaan. God sal wys watter man lieg. Hy moet dan vir die ander man twee maal soveel teruggee as wat die goed werd is waaroor hy gestry het.

Eksodus 22

Eksodus 22:1-12