Die Boodskap

Eksodus 22:27 Die Boodskap (DB)

Dit is al wat hy het om homself in die nag mee toe te maak. Onder wat anders kan hy slaap? As jy dit nie doen nie en hy kom kla by My, sal Ek na hom luister, want Ek gee om vir sulke mense.

Eksodus 22

Eksodus 22:25-31