Die Boodskap

Eksodus 21:4 Die Boodskap (DB)

As die persoon vir wie hy slawewerk doen, vir hom ’n vrou gegee het in die tyd dat hy by hom gewerk het en hy het kinders by die vrou gehad, moet hy sonder hulle vrygelaat word. Die vrou en haar kinders moet by die eienaar bly. Hulle behoort aan hom.

Eksodus 21

Eksodus 21:1-5