Die Boodskap

Eksodus 21:35 Die Boodskap (DB)

“As iemand se bul iemand anders se bul doodmaak, moet die lewendige bul verkoop word. Die geld moet dan tussen die twee eienaars verdeel word. Hulle moet ook die karkas van die dooie bul tussen mekaar verdeel.

Eksodus 21

Eksodus 21:26-36